OPSIE 1 -> Gratis Advertensie – 15% Kommissie

Geen kontak besonderhede word op die advertensie gelys nie. Die klient kan aanlyn navraag doen of ‘n bespreking doen.

Ons sal 15% kommissie op die bespreking vat.

OPSIE 2 -> Advertensie met kontak besonderhede- R80 p/m

Ons adverteer jou akkommodasie op ons site met kontak besonderhede en ‘n foto. Ons vat geen besprekings nie. Die klient kry die kans om jou kontak besonderhede op ons webtuiste te vat en self in verbinding met jou te tree.

OPSIE 3 -> Advertensie met kontak besonderhede en kry gratis kwotasie vorm – R130 p/m

Akkommodasie word gelys met ‘n foto, kontak besonderhede en fasiliteite. Kry gratis kwotasie sisteem, waar die klient se besonderhede aan jou per epos gestuur word en jy die geleentheid kry om ‘n kwotasie te stuur. Geen besprekings vir die opsie.

OPSIE 4 -> Banier – R350 p/m

Ekstra blootstelling op ons tuiste met ‘n banier in die kant van die bladsy. Sodra mense op die banier druk sal dit na jou advertensie gaan.

OPSIE 5 -> Groot banier op die voorblad – R740

Ekstra blootstelling op ons tuiste met ‘n banier aan die bokant van die voorblad. Sodra mense op die banier druk sal dit na jou advertensie gaan.

vir meer inligting kontak ons op info@slaapnet.co.za