Baviaanskloof Lodge

“Gateway to the Baviaanskloof”

Die Baviaanskloof Lodge bied ruim en-suite kamers, sitkamer, eetkamer en buite leefarea, is geleë in ongerepte omgewing by die ingang van Loeriekloof in Cambria, Baviaanskloof. Die gebied bied ‘n verskeidenheid dier- en voëlspesies, waaronder die pragtige Knysna Loerie.

Fasiliteite

* En-suite Badkamer
* En-suite Toilet
* Uitkyk oor die berge
* Groot Kamers
* Gemaklike Beddens
*4 x kamers (En-suite)
* Kan 11 Gaste in totaal huisves

Akkreditasie:

* AA Highly Reccomended (wag nog vir finale verslag)
* TGCSA – 3 Star (wag nog vir finale verslag)

Gratis Kwotasie