Donalds Gastehuis

Akkommodasie beskrywing:

Donalds Gaste huis is in 1865 vir die eerste keer opgeknap en bestaan uit 14 selfsorgeenhede. Geleë tussen die koppies rondom Colesberg en is reg langs die Colesberg polisiekantoor in ‘n veilige en rustige omgewing.

Stap afstand na die besigheids area en drie uitstaande restaurante.

Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.

Fasiliteite

  • 8 kamers met en-suite badkamers
  • 3 kamers sonder badkamer met elk sy eie badkamer in die gang
  • Sentrale kombuis beskikbaar en sitkamer

Gratis Kwotasie

Meer Fotos

house dscn0357