Fish Eagle Cry

Fish Eagles Cry is n selfsorg vakansie huis in Marloth Park gelee tussen Malalaan en Komatiepoort. Die huis is loopafstand van die Krokodilrivier af wat die grens is tussen Marloth park en die Krugerwildtuin. Die huis is tenvolle toegerus om 12 mense te huisves daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, patio met splash pool en ‘n buite braai.
Kom ervaar n lekker bos vakansie of naweek weg van die stad se lawaai.

Fasiliteite

Vier slaapkamer,drie met dubbel beddens en een met twee enkel beddens. Twee slaapkamers is toegerus met aircons. Daar is twee badkamers een met n stort en een met n bad. Goed toegeruste kombuis en n lekker buite braai met n plons pool vir die warm dae.

Gratis Kwotasie