Suzi’s Place

Ons is ‘n klein gastehuisie met ‘n baie huislike atmosfeer. Die kamers en badkamers is ruim en gerieflik. Dit word daagliks skoongemaak en vars handoeke ingesit. Ons is baie sentraal …