Uvongo – Cabanas A14

Vanaf R650

Cabanas A14 fasiliteite: 3 slaapkamers en bied gerieflike verblyf vir tot 8 persone, maksimum 4 volwassenes en 4 kinders. Oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea en ‘n ruim balkon met lieflike see-uitsigte. …