Canariesfontein Gasteplaas

Canariesfontein Gasteplaas is geleë tussen Loxton en Carnarvon. Die Gasteplaas is op n werkende Karoo plaas en bied n verskeidenheid roetes vir stapper, fietsryers, motorfietse en 2×4 asook 4×4 roetes. …