Skinkikofi Gastehuis

Skinkikofi B & B, ’n NasionaleGedenkwaardigheid, is geleë aan die voet van die Paarlberg in die Hoofstraat van Suider Paarl en word deur die gaste wat daar tuisgaan soos volg beskryf:

“…..Lovely place to stay with very friendly staff…, ……Original Décor…, Helpful…, …The décor of the room was great and very interesting, and had a great combination of antique charm and modern convenience…, value for money…, Secure parking on site at no extra charge…., Clean facilities, ….it is so central, …Quiet, clean and comfortable, …really excellent value, …Atmosphere was great….., The pool was amazing…, The décor of the venue was unique, which made for an experience on its own…., It’s always nice walking into a bedroom that looks like it could belong to you….” Etc.

Fasiliteite

Standaard Dubbel kamers:
• Dubbelbed – slaap 1 tot 2
• Dubbel en Enkelbed – slaap 1 tot 3
Familie kamers:
• Enkelbeddens x 4 – slaap 1 tot 4
• Dubbelbed, driekwart bed en 2 x Enkelbeddens – slaap 1 tot 5
Selfsorg Eenheid:
• Dubbelbed plus 2 x ¾ beddens – slaap 1 tot 4
Alle kamers is toegerus met:
• Privaat Ingang / Eie badkamer / Platskerm TV met Hotelsuite DSTV / Koffie en tee / Lugversorger en waaier / Kroegyskas / Hangkas / WIFI / Strykplank en yster / Mikrogolf
Algemeen:
• Swembad / Braaigeriewe / Veilige parkering / Ontbyt op aanvraag (Kontinentaal en Engels) Nie-rook Kamers
Stapafstand:
• Mini Inkopie Sentrums / Restaurante en koffie winkels / Bekende KWV en Laborie vir wyn en bier proe

INLIGTING:

Kaapstad Lughawe: 35 min – 55 km / Kaapstad Waterfront: 54 min – 58.8 km

Gholf: Pearl Valley – 14 km / Boschenmeer – 5.5 km / Val De Vie Polo gronde – 9.6 km

Leeupark – 6.5 km / Butterfly world – 10 km / Afrikaanse Taalmonument – 3 km / Paarlberg Natuurtuin – 2 km / Trou Venues Galore!

Gratis Kwotasie