Suzi’s Place

Ons is ‘n klein gastehuisie met ‘n baie huislike atmosfeer.
Die kamers en badkamers is ruim en gerieflik.
Dit word daagliks skoongemaak en vars handoeke ingesit.
Ons is baie sentraal in Lyttelton geleë. 1,8km vanaf Unitas hospitaal.

Fasiliteite

  • 2 x Dubbelkamers met en-suite badkamers.
  • Rookvry
  • Geen kinders onder 18
  • Geen diere toegelaat nie.
  • Geskik vir Korporatiewe gebruik.
  • TV met standaard SABC kanale, ketel, lugversorger, klein yskassie en kluis.
  • Badkamer is ruim met stort (geen bad).
  • Patio area het broodrooster en mikrogolf. Hier word ontbyt bedien en is ook ‘n boekrak met leesstof.

Meer Fotos

bedroom-1-vanity patio1

bathroom-1

Gratis Kwotasie