Uvongo – Cabanas A14

Vanaf R650

Cabanas A14 fasiliteite:

  • 3 slaapkamers en bied gerieflike verblyf vir tot 8 persone, maksimum 4 volwassenes en 4 kinders.
  • Oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea en ‘n ruim balkon met lieflike see-uitsigte.
  • Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders.
  • Die kombuis is goed toegerus met ‘n stoof, oond, vrieskas-yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster,
  • Die sitkamer-area het ‘n TV en lei na die balkon met ‘n eetkamerstel.

Minimum 4 nagte

Administrasiefooi en Skoonmaakfooi

Hierdie blyplek het ‘n R500 skoonmaakfooi op elke bespreking.

Meer Fotos

2015-06-15 13.24.55 2015-05-31 16.15.47 Uvongo 097 IMG_7730 IMG_0520 Eetkamer 2015-07-24 12.24.51

Gratis Kwotasie