Kleinmond / Selfsorg / Wes-Kaap Xanske’s Place Kleinmond Xanske’s Place is ‘n selfsorg-vakansiehuis wat net 300m van Kleinmond se hoofstrand en stapafstand van die winkels af geleë is. Kleinmond lê op ‘n strandmeer by die mond van die …